Ek is baie reguit en Afrikaans
Soekiemandspecia
Adelaide, South Africa | Hölgy keres Férfit
Általános adatok
Keresztnév
elmarir
Leírás
Ek is ln gelowige vrou. Lank liefdevol energiek hou om dinge te doen. Geniet koffie dates uiteet kook tuinmaak in potte. Stap baie hou van nuwe dinge sien. Natuurkind. Lag baie Wat jy sien is wat jy kry
Ek soek n maaikie wat dit met my wil deel
Hy moet langer wees as ek Afrikaans en my soos n vrou hanteer. Ons moet kan kommunikeer en wedersydse respek en eerbied betoon.
Geen rokers. Ek is mal oor diere maar nie in my huis nie.

Jelentkezzen
Oroszlán
Megjelenés és helyzete
Testalkatom
Átlagos
Magasságom
1.78 m
Etnicitásom
Kaukázusi